
By Bartizan Capital streef ons konstant daarna om jou welvaart te beskerm en te laat groei
ONAFHANKLIK EN BETROUBARE ADVIES
-
dat daar waarde is in onafhanklikheid
-
in die waarde van ondervinding en professionele kwalifikasies en as dit by welvaartbestuur kom, tree ons op as ‘n span spesialiste eerder as ‘n enkele algemene kenner
-
in deursigtigheid van koste en fooie
-
in die voordeel van diversifikasie
-
in goeie korporatiewe bestuur
-
in die krag van toepaslike vennootskappe
-
dat die grootste vyand van beleggingssukses emosies, koste en belasting is
ONS BENADERING
By Bartizan Capital lê dit ons na aan die hart om unieke, onafhanklike beleggingsoplossings aan ons kliënte te bied. Beleggingsoplossings word saamgestel om jou persoonlike behoeftes te pas, of dit nou is om welvaart te groei of om dit te beskerm.
ONS OOGMERK
Na gelang van ‘n kliënt se behoeftes, voorkeure en waardes, identifiseer en implementeer ons beleggingsoplossings sonder dat die beste belegggingsspektrum, onafhanklikheid en goeie korporatiewe bestuur gekompromiteer word. Hierdeur word beleggingsbestuur relevant, vergemaklik en koste-effektief.
ONS DENKWYSE
ONS GLO
Ons dienste fokus op welvaartbestuur wat insluit:

BELEGGINGSBESTUUR
Ons lei ons kliënte in die ontwikkeling van gepaste beleggingstrategieë, wat ons bestuur in terme van of diskressionêre of nie- diskressionêre mandate. Die beleggingstrategieë word ge-implementeer deur beleggings in portefeuljes effekte trust fondse en/of direkte instrumente.
Alle diskressionêre mandate word deur Bartizan Capital (FDV lisensienommer 48450) bestuur.
Ons monitor deurgaans hierdie strategieë en doen kwartaallikse verslag oor die vordering van die beleggingsstrategieë om die beoogde beleggingsdoelwitte te bereik.
Bartizan Capital is 'n Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer, FDV Nr: 48450
ONS DIENSTE
ONS OPLOSSINGS
Bartizan Capital ontwikkel beleggingsoplossings toegespits op die kliënt se behoeftes deur effektetrustfondse en/of direkte sekuriteitsportefeuljes te kombineer. Uiteengesit hieronder is ons huidige beste portefeulje-opsies vir duidelike beleggingsdoelwitte.
AANDEEL PORTEFEULJE
Globaal 2020
Suid-Afrika 2020
MODELLE
Bartizan
Gediversifiseerde Inkomste
Bartizan
Groei
Bartizan
Gebalanseerde Groei
Bartizan
Maksimum Groei
ONS SPAN
JURIE VAN DYK
WELVAARTBESTUURDER
ERAS VENTER
WELVAARTBESTUURDER
DUP VENTER
WELVAARTBESTUURDER
ONS VENNOOTSKAP
Bartizan Capital het ‘n kontraktuele verhouding met Analytics Consulting in terme waarvan daar onafhanklike batekonsultasiewerk gedoen word. Analytics Consulting is Suid-Afrika se grootste onafhanklike beleggingskonsultasiebesigheid en ontstaan uit bestuurders wie die besigheid uitgekoop het vanaf Investec Batebestuur en word ten volle deur bestuur besit. Analytics Consulting bestaan reeds 14 jaar en oorsien huidiglik ongeveer R30 biljoen.
DR LANCE VOGEL
BELEGGINGS
ANDRIES KOTZEE
BELEGGINGS
BERNARD VAN WYK
BELEGGINGS
NADINE VAN TAAK
BELEGGINGS
DANIEL SCHOEMAN
BELEGGINGS